Prototipiese Afrikaanse taaltaboes
收藏DataCite Commons2024-10-08 更新2025-04-17 收录
下载链接:
https://researchdata.up.ac.za/articles/dataset/Prototipiese_Afrikaanse_taaltaboes/21975719/1
下载链接
链接失效反馈官方服务:
资源简介:
Hierdie datastel bevat verwerkte data soos gebruik in die volgende MA-verhandeling 'Prototipiese Afrikaanse taboewoorde'.
Die rou data is ingesamel as deel van die multidissiplinêre vloekprojek (waarvan die MA-studie deel is) Wat de Vloekwoord! Multidissiplinêre navorsing en wetenskapskommunikasie oor vloek (WDV) en kan daar aangevra word. ʼn Aspek van taalgebruik wat by uitstek aan hierdie regulering onderwerp word, is taaltaboes, en spesifiek taboewoorde.
提供机构:
University of Pretoria
创建时间:
2024-10-08



